DIE ALGEMENE
JAARVERGADERING - OVS / NOORDKAAP TAK 1981
Die Algemene Jaarvergadering en Bestuursverkiesing van bogenoemde Tak is
gehou op 21st Augustus 1981.
Die vorige Bestuur het dit goed gedink om Dr A Aucamp van die
Departement Farmakologie, U.O.V.S, 'n kenner op die gebied van epilepsie, te
nader om by die geleentheid as gasspreker op te tree oor die onderwerp:
"Sosiale aanpassing van die epileptikus". Dr Aukamp het sy toeligting
afgesluit met die vertoning van 'n film genaamd: "I am the same as everybody
else". Die besluit van die Bestuur om 'n gasspreker oor 'n aktuele
onderwerp uit te nooi, het weereens baie groot byval gevind by lede
teenwoordig, sodanig dat hierdie praktyk voortgesit sal word op komende
ledevergaderings.
Die Voorsitter, Mnr W Marais, het in sy jaarverslag gewys op die goeie
ondersteuning en samewerking verkry van lede die afgelope jaar. Dit het daartoe gelei dat 'n verdere twee
sprekers, nl. mnr E Prinsloo (Hoof Farmaseutiese Dienste, OVS) oor die
onderwerp: "Apteekwese Oorseen” en Dr O de Bruin, oor die onderwerp:
"Sepsisbeheer in Hospitale", na die ledevergaderings genooi kon word.
Die Voorsitter het ook kortliks gewys op die welslae behaal met die opstel van die
pligte en leerplanne van Farmaseutiese Tegnici, asook die vordering gemaak met
die beoogde verbetering van salarisse en diensvoor waardes vir Hospitaal Aptekers.
Die nuwe Bestuurslede is:
Voorsitter:
Mnr W Marais (Hoofapteker)
P/a Apteek
Pelonomi Hospitaal, Bloemfontein
Onder-VoorsItter:
Mnr E Prinsloo (Hoof-Farmaseutiese Dienste, OVS)
p/a Afdeling
Hospitaaldienste
HF Verwoerdgebou. Bloemfontein
Sekretaris:
Mnr JS du Toit (Apteker) p/a Apteek,
Oranje Hospitaal Privaatsak X20607 Bloemfontein
Tesourier:
Mnr M Fourie (Apteker) p/a Apteek
Universitas Hospitaal Bloemfontein
Addisionele Lid:
Mnr F Van Zyl (Apteker
p/a 3 Militere Hospitaal
Tempe. Bloemfontein
Asook Verteenwordigers te
Kimberley Mnr
C Hobbs
Bethlehem Mev
N Smuts
Kroonstad: Mev
C Collinson
Welkom Mnr L Dafel
J S DU TOIT
VOORSITTER SE VERSLAG OVS /
NOORDKAAP TAK
As voorsitter van die OFS/Noordkaap Tak van die Suid Afrikaanse Vereniging van Hospitaal- en Inrigtingsaptekers is dit my voorreg om aan u verslag te doen oor die werksaamhede van u vereniging die afgelope jaar.
Onder-Voorsitter : ; E C Prinsloo
Sekretaris ; J S du Toit
Tesouriere : E E Pienaar (Mej)
Addisionele Lid : C J Vosloo
Streeksverteenwoordigers:
Kimberley : C Hobbes
Bethlehem : N Smuts (Mev)
Kroonstad : N Oosthuizen
Welkom : L Dafel
Aan my mede-bestuurslede wil ek vanaand dankie sê vir die positiewe,
ordentlike en openhartige wyse waarop hulle u belange op die hart gedra het,
asook die taktvolle - ek kan dit nie anders beskryf nie - wyse waarop hulle
dikwels met my verskil het, telkens tot voordeel van die tak as geheel. Mense,
dit is die demokratiese wyse om 'n ding te doen en ek waardeer dit.
Iets wat ek nie kan nalaat op hierdie stadium nie, is om te noem die
besondere steun wat ek van ons Sekretaris, Jan du Toit gekry het nie. Ek het al
dikwels gesê, en ek sê dit weer, dat 'n goeie
sekretaris vir 'n vereniging goud werd is en dat so 'n persoon dikwels die
enkele spil is waarop die vereniging se doeltreffendheid en beeld draai. Ons
tak was vanjaar bevoorreg om so 'n sekretaris te hê en ek sê vir jou dankie
daarvoor, Jan.
Vergaderingsaktiwiteite:
Vanjaar is daar, benewens die derde algemene jaarvergadering, slegs twee ledevergaderings gehou, wat suiwer "sakevergaderings" was. Die eerste daarvan het Mnr Prinsloo ons 'n verassende nuwe insig gegee in die besondere en tog soortgelyke probleme wat ons kollegas in sekere van ons Europese stamlande ondervind, asook die wyse waarop hulle te werk gaan om die probleme op te los. Ons het gevind dat ons baie van die foute wat hulle gemaak het, kan vermy. Hierdie situasie is dan ook in gedagte gehou met die aanbevelings t.o.v. die pligte en leerplanne van die Farmaseutiese Tegnici wat in beginsel deur die Aptekersraad aanvaar is.
Die teoretiese en ook praktiese aanslag van die lesing het baie bygedra
om aktiewe deelname van die vergadering te bewerkstellig en ook hier is blywende
resultate verkry.
Op hierdie wyse is u Vereeniging besig om op vele terreine te help om ‘n
breere uitkyk oor die professie te bewerkstellig as bloot die lees van
voorskrifte en hanteering van geneesmiddels.
Miskien is dit verblydend om op te let dat slegs een “besigsheidvergadering” hierdie jaar
uitgestel is, veral as die onderwerp ”Die Apteker en die
Hospitaaladministrasie'', ‘n onderwerp wat ook voorregte van die Apteker
insluit - sake soos diensvoorwaardes ens., is.
Miskien is die Apteker se diensmotief so groot, dat persoonlike
voorregte ‘n ondergeskikte plek beklee. Op daardie dag a1leen kon nie 'n
ordentlike vergadering byeengeroep word nie.
In 'n meer ernstige luim wil ek al die lede wat soveel jare al die
ledevergaderings ondersteun, bedank vir al die wyse waarop hulle saamgesels en
saamdoen. Dit was weereens hierdie jaar aangeneem om saam te keer op hierdie
vlak.
Once again I would
like to single out two persons for a personal word of thanks and appreciation
for the enthusiasm shown by Jack Hobbes and his wife Beverley. As far as I can
remember they have not missed more than three or perhaps four of our meetings in the two and a half years
that Jack has been a member, despite the fact that the drive all the way from
Kimberley to do so. Jack, I think this is tremendous.
Thank you.
These have been well attended as well and quite a lot of important
contact has been made through the National Executive on a national level by
your Branch Committee. In this regard I might only mention a few matters like
curriculae for trainees, Pharmaceutical Technicians and even Pharmacy Students.
Pleas for salary
increases and better conditions of service have even been sent directly to the
Prime Minister, Minister of Health and the Commission for Administration. These
letters and the answers thereto will be continued to be published in Forum, and
the encouraging answers are truly gratifying, more so when results are achieved
like the full parity between salaries of Coloured, Indian and White
Pharmacists, with a narrowing of the gap for Black Pharmacists with the promise
of full parity in the very near future.
I might also announce that the pleas for a substantial increase in salaries
for Pharmacists commencing their careers is being brought to Parliament this
session by the Commission for Administration, and that the figure is
substantially higher than the minimum suggested by your Association, although
still slightly under the highest starting salary suggested by us.
In all these matters I must mention the support the Pharmaceutical
Society of South Africa has given us as an affiliated Association to them.
Together we have quite a strong voice.
SAAHIP have recently decided to turn part of its attention to· the
Pharmacist who has stuck with this sector of the profession for a considerable
number of years despite the often demoralising circumstances and in so doing
have steadfastly resisted the temptation for better remuneration so often
dangled before their noses. Such dedication should also not go unseen and pleas
for better promotional opportunities, service conditions and pensions are also
now receiving your National Executive's attention. Quite a bit of effort is
already being put into this.
On the organizational level I might remind members to send their
cqmments regarding the national referendum regarding the organisation and
financing of the National Executive, before the 31st August 1981, but also
announce that an already overwhelming vote not to accept the proposals as is,
has been accepted. Some excellent adjustments to the proposals have been
received and are being studied already. We would like to have your thoughts on
this matter, since a new proposal is likely soon.
On the branch level I also would like to announce that your Branch Exco
have decided to combine business meetings in the future. with social matters and
this should comprise five to six meetings per year and be meetings with a
better mix of the social, educational and promotional duties of your Association. With interns to
explore this for a year, with your permission.
Laastens will ek die firma Ciba-Geigy en ook Mnre Roy Carmichael. Roy Pienaar,
en Noel Engelbrecht spesifiek dankie sê
dat hulle al die afgelope drie jaar al hierdie tak se jaarvergarderings borg.
Hulle gesindheid, die moeite wat hulle doen met die reelings en die korrektheid
waarmee alles geskied is vir ons baie werd. Ek wil die menere vra om ons dank
ook aan die firma se bestuur oor te dra.
Die bestuur wie u vanaand gaan kies, wil ek alle voorspoed toewens vir
'n suksesvolle jaar. Ek het verlede jaar opgemerk dat die Apteker in die
openbare sektor se sake aan die opswaai is, en my voorspelling is bewaarheid.
Veral ons lede uit die Spoorweg het alreeds die opswaai agtergekom op tasbare
wyse en ek weet dat ons ander lede se dinge ook aan die roer is. Daarom weet ek
ook dat dit u steun was wat my en my bestuur hierdie jaar werklik bevoorreg het
om namens al ons lede na vore te tree. Ons was verenig. Dis vir my bemoedigend
om te weet dat die nuwe bestuur ook hierdie steun kan verwag.
W P MARAIS
Not sure of the value of your comment on this blog.
ReplyDeleteThis comment has been removed by the author.
ReplyDelete